Wapenrusting van God Virtuele Toer

Die wapenrusting van God, soos beskryf in Efesiërs 6, gebruik beeldende taal om die werking van verskillende geestelike konsepte te verklaar. Dit beelde is verstaanbaar vir kinders sowel as volwassenes.

 

Gebruik gerus die virtuele toere om die wapenrusting van God van nader te ondersoek.

 

Les 1: Die skoen van bereidwilligheid om die evangelie met ander te deel. Klik hier vir die virtuele toer.

Les 2: Leer ken verskillende skoene om die evangelie doeltreffend met ander mense te deel. Klik hier vir die virtuele toer.

Les 3: Die helm van verlossing hou ons gedagtes veilig. Klik hier vir die virtuele toer.

Les 4: Sien eersdaags.

Hierdie reeks bestaan uit 15 lesse.

Please follow and like us:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *