Description
Leer ken 40 gelykenisse uit die Bybel deur spel. Die speelkaarte bevat twee speletjies: ‘n Uitruil spel aan die een kant en ‘n spel oor die komponente van die kerk aan die ander kant. Daag jou maats uit in ‘n spel om te sien wie al die kaarte kan wen of doen Bybelstudie deur komponente soos gebed, musiek, die Bybel ens. te ondersoek. Daar is ook lesmateriaal beskikbaar om dit as kategese-les te gebruik.

Please follow and like us:

Reviews
There are no reviews yet.