Virtuele Realiteit. God as lig

Volg gerus die virtuele realiteit-toer na ‘n ligtoring toe. In 1 Johannes 1 vers 5 lees ons van God as lig. Op watter maniere is God ‘n lig vir jou? Hoe sien jy die wêreld met die lig wat Hy aan jou versien?

C. S. Lewis het gesê: “I believe in Christianity as I believe that the sun has risen: not only because I see it, but because by it I see everything else.”

(Klik op die volgende skakel vir ‘n volskerm weergawe: Klik Hier )

Please follow and like us:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *