Jesus as seep

Die Bybel maak ‘n voorspelling oor Jesus in Maleagi 3:2. Ons lees daar dat Jesus soos seep is. Seep beteken een ding vir ‘n kind en iets anders vir ‘n ouer. Seep beteken een ding vir die straatsmous wat seep verkoop en iets anders vir die boemelaar wat maande laas ‘n bad gesien het. Jesus kan die seep vir elkeen wees op die manier waarop hy of sy Hom nodig het.

Die ‘Metadissipel – 52 Metafore uit die Bybel’-boek ontsluit 52 metafore wat elke persoon in sy uniek omstandighede nader aan God kan bring.

Bestel die boek hier:

52 Metafore uit die Bybel

Please follow and like us:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *