Metadissipel – Metafore uit die Bybel

Ons word aangemoedig om meer soos Jesus te word. Die vraag is hoe om meer soos Jesus te word (2 Korintiërs 3 vers 18). ’n Mens sou uit Sy dade kon leer. Jesus se verhale sou ook ‘n leidraad kon wees. ’n Ander manier wat ons somtyds miskyk, is die metafore wat God in die Bybel vir ons gee. Jesus is soos seep. Jesus is soos brood. Jesus is soos ‘n lig. Jesus is soos ’n wingerdloot. Jesus is soos ’n leeu. Jesus is soos ’n lam.

Indien ons die eienskappe van daardie metafore bestudeer, kry ons ’n unieke manier om ‘nader aan’ en ‘meer soos’ Jesus te word.

Please follow and like us:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *